Korrupte konstruksiemafia loop hulle rieme styf

“Kganyago sê die konstruksiemafia bestaan uit groepe afpersers wat probeer om deur geweld beskermingsgelde van plaaslike konstruksiemaatskappye en kontrakteurs te ontvang of ’n gedeelte van die koste van ’n infrastruktuurprojek af te pers.”