Landwye gespot oor regering se klereregulasies

“Suid-Afrikaners is verstom oor die streng regulasies wat dié week in die Staatskoerant gepubliseer is oor watter klere hulle tydens die grendeltyd se fase 4 mag koop en watter items taboe is. Daar word selfs voorgeskryf hoe sekere kledingstukke gedra mag word.”