Lekker Afrikaanse idiome, uitdrukkings en woordeskat II

“Snoeshaan”; “snotpsalm”; “soetvleisklier”; “skurwejan”; “spekstorie”. Wat beteken hierdie woorde?