“Snoeshaan”; “snotpsalm”; “soetvleisklier”; “skurwejan”; “spekstorie”. Wat beteken hierdie woorde?
Hier volg nog idiome, uitdrukkings en woordeskat en hul betekenisse:
Betekenis: Begin huil
Betekenis: ’n Verwaande en aanmatigende man
Betekenis: ’n Liegstorie
Betekenis: Krokodil
Betekenis: “Cupcake”
Betekenis: Pankreas
...........
- Bron: Ingrid Winterbach, “Woorde soos vrugte van die soetpeulboom” (12 Augustus 2019, Die Burger, p 11)
...........
Lees ook
Buro: MvH