Cultuur
Pareltjes uit Amsterdam: Kho Liang in die Stedelijk Museum
2026-07-20Johan Allers besoek die Stedelijk Museum en ontdek ’n pareltje in die eerste groot retrospektiewe uitstalling van Kho Liang, een van die invloedrykste ontwerpers in die naoorlogse Nederland.
Straatkuns: Die "invaller" maak toe ons oë vir die stad oop, buite galerye en museums
2026-07-15"Invader se amptelike webwerf dien vandag as die sentrale argief en lewende databasis van hierdie wêreldwye kunsepidemie, waar elke enkele werk noukeurig gedokumenteer, gefotografeer en gekatalogiseer word."
Going the distance: Ivory Coast museum finds new lease on life at 45
2026-06-02"Many teens might consider this ancient history, but intriguingly, places such as the costume museum have resurged in recent years."
Dutchman’s kennis van bamboebouw benut in Oeganda
2026-05-18"De omgeving is rijk aan bamboe en dit speelt samen met andere natuurlijke en lokale materialen zoals steen, gerammte grond en geweven texturen een sleutelrol in het ontwerp – niet alleen om visueel in harmonie te komen met het landschap, maar ook om lokaal vakmanschap te vieren."
Pareltjes uit Amsterdam: Buite die Rijksmuseum
2026-05-12Johan Allers is baie lief vir museums. Vandeesweek se ’n pareltje is ’n toer van die tuine om Rijksmuseum én die tonnel onderdeur die museum.
Pareltjes uit Amsterdam: Beyond the Manosphere in die Stedelijk Museum
2026-05-05Johan Allers besoek die Stedelijk Museum en ontdek ’n pareltje in die uitstalling Beyond the Manosphere – masculinities today.
Staan opsy, hier kom ’n jazzfees verby!
2026-04-29"Die Montreux Jazzfees Franschhoek is gesamentlik georganiseer deur die stigter van die Montreux Jazz Franschhoek (Pty) Ltd, Mark Goedvolk, en die span van Montreux Jazz International (Switserland)."
Uitgestel: Veronique Jephtas
2026-04-20Die geleentheid met Veronique Jephtas by Samespraaak is uitgestel weens onvoorsiene omstandighede.
Klassieke musiek tot in die harte van die Klein Karoo se kinders gebring
2026-04-13"Gamka Klassiek word aangebied in samewerking met PACT (Prince Albert Community Trust), ’n plaaslike organisasie wat daarop gemik is om jongmense se potensiaal te ontsluit. Hul visie is om die gemeenskappe van Prins Albert te ontwikkel en transformeer deur ’n verskeidenheid programme en platforms te skep vir voorheen benadeelde individue."
Pareltjes uit Amsterdam: Danh Vo in die Stedelijk Museum
2026-03-18Johan Allers besoek die Stedelijk Museum en ontdek ’n pareltje in ’n solo-uitstalling deur die kunstenaar Danh Vo.
Georgia O’Keeffe: 40 jaar ná haar dood blom haar nalatenskap steeds
2026-03-10"Sy word tereg die 'moeder van Amerikaanse modernisme' genoem – ’n kunstenaar wat nie net haar eie pad gekerf het nie, maar ook geslagte kunstenaars wêreldwyd beïnvloed het."
Pareltjes uit Amsterdam: Karel Appel in die Stedelijk Museum
2026-03-05In hierdie aflewering ontdek Johan Allers ’n onbekende pareltje in die Stedelijk Museum: ’n klein koffiekamertjie wat in die vyftigerjare deur Karel Appel beskilder is.
Pareltjes uit Amsterdam: Paul Kruger in die Rijksmuseum
2026-02-27In hierdie pareltje wandel Johan Allers weer deur die Rijksmuseum se argiewe. Hy ondersoek veral materiaal wat fokus op Paul Kruger en die Suid-Afrikaanse Oorlog, ook bekend as die Anglo-Boereoorlog.
Terugkeer vir nuwe herinneringe op Wellington
2026-02-26"Mens kan skaars glo jy is net 60 minute se ry vanaf Kaapstad, want hier is die pas stadiger; asof die stadsgewoel veel verder weg moet wees."
Stukkie kleurvolle Suid-Afrika in Nieu-Meksiko
2026-02-19"Die uitstalling kombineer die historiese funksies van hierdie draadmateriaal met die kontemporêre artistieke stemme van die kunstenaars wat vandag hierdie tradisie voortbou."
Pareltjes uit Amsterdam: ’n Suid-Afrikaanse fokus op die Rijksmuseum
2026-02-19Die beroemde Rijksmuseum in Amsterdam het taamlik baie materiaal oor Suid-Afrika in hulle besit. In hierdie pareltje wandel Johan Allers so ’n bietjie deur die museum se argiewe.
Uitnodiging: Samespraak-gesprek
2026-02-17Sluit by ons aan vir ’n gesprek oor die letterkundige en kulturele verbintenisse tussen Afrikaans en Nederlands.
Pareltjes uit Amsterdam: Blue dots in die Stedelijk Museum
2026-02-06Wat gebeur met belangrike kunswerke tydens ’n oorlog? In hierdie video besoek Johan Allers die Blue dots-uitstalling in die Stedelijk Museum. Die kleur van die kolle vertel ons meer van die kunswerke se waarde tydens ’n oorlog.
Pareltjes uit Amsterdam: Kevin Osepa se uitstalling in die Stedelijk Museum
2026-01-29In hierdie video besoek Johan Allers Kevin Osepa se uitstalling, wat handel oor die rouperiode na ’n begrafnis op sy geboorte-eiland Curaçao, in die Stedelijk Museum.
Die gravin is terug in al haar glorie in ’n Vlaamse spiegeltent
2026-01-21"Daardie tente was heiligdomme van die nag – vir geliefdes, swerwers en dromers."