Cultuur

Erfenis en die toekoms leef hier in harmonie

Maryke Roberts Culinair 2025-03-28

"Durbanville vier vanjaar sy 200ste verjaardag en binne die dorp se grense lê van die land se oudste wynplase waar wyne in koel klimaatstoestande groei. Daar is verskeie redes om vandeesmaand ekstra lank te vertoef met een van die Durbanville Wynvallei-lede se spesiale verjaardaggeleenthede."

Simposium poog om dialoog op Afrika-kontinent te bewerk

Maryke Roberts Kunst 2025-03-20

"Verteenwoordigers van drie Suid-Afrikaanse instellings was verlede maand deel van paneelbesprekings by ’n simposium, African museums: today and tomorrow, wat in Abu Dhabi gehou is ... Dit was ’n geskiedkundige simposium waar 32 sprekers van 30 instellings, soos museums en galerye uit Afrika, hul stories kom deel het."

Unieke uitstalling in Midde-Ooste fokus op Afrika-kuns

Maryke Roberts Kunst 2025-03-17

"’n Unieke omvattende uitstalling – ’n eerste van sy soort wat net op Afrika-kuns fokus – het pas by die Louvre Abu Dhabi geopen. Kings and queens of Africa: Forms and figures of power is ’n tydelike uitstalling wat deel vorm van die museum se doelstelling om kruiskulturele interaksies – oor die verhale van menslike kreatiwiteit wat kultuur, beskawing, tyd en plek oorskry – uit te beeld." Maryke Roberts gesels met die vervaardigers van dié uitstalling.

Openbare ruimtes word met kuns versier

Maryke Roberts Kunst 2025-03-04

"Die eerste Openbare Kuns Abu Dhabi Biënnale (PAADB) is tans in die strate, parke en binnehowe van Abu Dhabi onderweg en duur tot 25 April. Die kleurvolle installasies maak die mooi sypaadjies en ruimtes nog mooier en bring kuns na Jan Alleman," skryf Maryke Roberts ná ’n besoek aan dié woestynstad.

Joining Maureen Quin for a tour of her work

Izak de Vries Kunst 2025-02-17

"Quin seeks to engage the viewer emotionally; she wants her work to generate a story in the viewer’s mind."

Trust the legehness: In gesprek met Anna Verloren van Themaat

Izak de Vries, Anna Verloren van Themaat Film 2025-02-11

"Daar is baie oomblikke waar ek wou opgee, want dit is moeilik, frustrerend en duur. Maar dit is ’n obsessie, ’n roeping – iets wat ek eenvoudig nie kan los nie."

Maria Doyle Kennedy, as tannie Maria, is terug met nog kosraad

Annette Havenga Film 2025-02-07

"Recipes for love and murder is gebaseer op die skrywer Sally Andrew se uiters gewilde tannie Maria-reeks. Dié karakter is ’n kosskrywer en troostante wat in ’n moordondersoek gewikkel raak saam met haar beste vriendin en kollega, die joernalis Jessie."

Maskandi: Southern Africa’s Delta blues

Alex J Coyne Muziek 2025-01-16

"Maskandi has been around since the 1920s and 1930s, arising during a time when southern Africa was just as affected by the Great Depression as the rest of the world."

Press release: The 15th MyFrenchFilmFestival is coming 17 January – 17 February 2025

Voertaal Film 2025-01-16

MyFrenchFilmFestival, the original 100% online festival of French-language cinema, is back for its 15th edition from 17 January – 17 February 2025: a unique opportunity for movie buffs around the world to discover the best of French-language cinema from the comfort of their own home.

Uitvoergehalte: In gesprek met Jannie du Toit

Izak de Vries, Jannie du Toit Muziek 2025-01-14

Izak de Vries het onlangs ’n vertoning van Jannie du Toit bygewoon, toe raak hulle aan die gesels oor wat voorlê in 2025, ook oor Du Toit se liefde vir Nederland en België.

Ongewone ontwerpsentrum ook tuiste van ongewone installasies

Maryke Roberts Kunst 2025-01-02

"Sy sien die vraagtekens op ons voorkoppe en verduidelik dat amorfies beteken die gebou het geen definieerbare vorm nie en met atipies bedoel die ontwerper dat die gebou anders is as wat normaalweg met gebou-ontwerp bedoel word."

Ikone van straatkuns onder een dak

Maryke Roberts Kunst 2024-12-04

"Soos ons deur die uitstalling stap, besef ek ook hoeveel van die ander straatkunstenaars se werk is al só deel van die kunslandskap dat mens meer bekend is daarmee as wat jy besef."

Cinematic horror, and how local stories are told

Alex J Coyne Film 2024-11-27

"Horror lends itself well to the rich mythologies and urban legends found in southern Africa. There’s just something different about horror movies that arrive on your stoep, and thrillers that make you feel like they could happen in your neighbourhood."

Nostalgia for television in the streaming age

Alex J Coyne Film 2024-11-13

"What did we get from television that streaming platforms are making us miss?"

Reddingsbaadjies as sosiale kommentaar

Maryke Roberts Reizen 2024-11-12

"Jy vertrek van Ísafjörður per ferrie en die rit na Kvíar oor die ysige potblou see duur ongeveer ’n uur. As jy terugkyk na die land wat bo die skuimstreep agter die klein bootjie kleiner word, voel jy waarlik nietig."

Filmresensie: Grey bees by die Europese Filmfees

Izak de Vries Film 2024-10-29

"Hierdie stadige film met bloedmin karakters handel oor vriendskap. Dit is baie mooi, al speel dit af in die grys wêreld van ’n verdeelde samelewing."

Filmresensie: Dalva by die Europese Filmfees

Izak de Vries Film 2024-10-28

"Dalva sal jou uitdaag, maar nie terneergedruk laat nie. Kyk dit, sou jy ooit die kans kry."

Tweespraak: Alwyn Roux en Yves T’Sjoen neem bestek van werksaamhede in 2024 en kyk vorentoe na 2025

Alwyn Roux, Yves T’Sjoen Cultuur 2024-10-28

"Zeker ook in de context van Zuid-Afrika. We hebben daarom naast Afrikaans en Nederlands als voertaal geopteerd voor Engels en ook voor isiXhosa. Multiculturaliteit drukt zich uit in meertaligjheid."

Filmresensie: Blackbird blackbird blackberry by die Europese Filmfees en op Mubi

Izak de Vries Film 2024-10-23

"Etero vind vir die heel eerste keer iemand wat teer genoeg is om haarself aan hom te kan blootstel. Die lover boy is getroud, en vind nou, ná baie jare, weer iemand wat hóm raaksien."

Filmresensie: Citizen Saint by die Europese Filmfees en op Mubi

Izak de Vries Film 2024-10-22

"Die konneksie met die leë kruis en die verskyning van die stil man word gemaak. Wie is hy? Wat moet hulle maak met sy stiltes? Toe iemand wou weet wat die inwoners van die dorpie hom moet noem, stel die mynbaas voor dat hy Burger Heilige moet heet – en dis wat hulle hom toe noem."

Verified by MonsterInsights
Top