Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam.
In hierdie video gesels hy met Wessel van Arnhem oor die Zuid-Afrikahuis aan die Keizersgracht.
- Skakel na onderstaande YouTube-video: https://youtu.be/GnFska_q2HQ?si=A8tEQLhIeJ9Sjzqg
Kyk en lees ook: