Culinair
Eetbare seewiere en wyn is pasmaats van ’n heel ander aard
2026-10-30"In ’n era waarin gesondheidstendense kom en gaan, en die soeke na volhoubare kosbronne dringender as ooit is, lê een van die wêreld se rykste superkosskatkamers reg voor ons oë – of beter gesê, onder ons voete langs ons ryk kuslyne."
Culinair: Erfeniskos neem hande by Heirloom
2026-10-20"Die Engelse woord heirloom verwys na ’n erfstuk; iets van waarde wat gekoester en van geslag tot geslag oorgedra word."
Die produk van ander se barmhartigheid: sjef Jason McKinney se globale kulinêre pelgrimsreis
2026-10-14"As daar een kulinêre les is wat Jason oor die wêreld heen geleer het, is dit dat die beste kos eenvoudig is – maar dat eenvoudig nie 'maklik' beteken nie."
Wilder as die wildtuin by Eike saam met Bertus en die boys
2026-09-15"Ons almal se voorouers het gejag. En soos Bertus tereg opmerk: Hy jag nie vir die trofee of horings nie; hy jag vir goeie vleis en skiet dus dikwels jonger diere waarvan die vleis sagter is."
Du Bois se erfenis kry nou eers waarlik betekenis
2026-09-03"Uit daardie klein, kosbare aandeel skep hulle nou hul eie etiket, en wys hulle dat die vrug wat ander tot roem gebring het, hul eie familie-erfenis net só helder laat skyn."
Glashouers is daardie "gloeilampoomblik" vir wynmakers
2026-08-28"WineGlobe is beskikbaar in groottes van 25 liter, 60 liter, 115 liter, 220 liter en 400 liter. Dit word van borosilikaatglas gemaak, wat die sterkste en mees weerstandbiedende glas beskikbaar is."
Die reuk van rook en die kuns van langsaam kuier: VUUR Goose Island
2026-07-29"By VUUR is daar geen elektriese stowe of moderne gasbranders nie. Die kombuis word ten volle deur vuur aangedryf."
Swartland Wyn- en Olyfroete vier 40 jaar
2026-05-11"Swartland-wyne het mettertyd nasionale en internasionale erkenning ontvang. Produsente soos Allesverloren en Riebeek Kelder het belangrike toekennings gewen, en die streek het ’n sterk reputasie opgebou."
A glass can make or break the perception of a wine
2026-03-19"Riedel’s solution is cultivar-specific glassware – wine glasses designed to enhance the best characteristics of a particular grape variety. Rather than focusing on aesthetics first, Riedel prioritises function."
Brick Lane, bagels, Engelse beesvleis, Londen en ander stories
2026-03-10"Brick Lane is nie bloot ’n straat in die ooste van Londen nie. Dis ’n stuk dinamiese geskiedenis van transformasie, migrasie, aanpassing en ’n gees van vasbyt."
Storie van Pinotage is vervleg met vriendskap en pioniersgees
2026-01-29"Dit was in Oktober ’n eeu sedert Abraham Izak Perold twee kultivars, Cinsault (toe bekend as Hermitage) en Pinot Noir, gekruis het om ons eie unieke Pinotage te kry."
Goeie brood is gesond: Twee bakkers word kampvegters vir suurdeegkwaliteit
2025-12-09"Twee geïnspireerde bakkers het besef hoe groot die nood vir goeie, lang-gefermenteerde brood vir jou gesondheid is. Albei se Covid-drome het intussen in baie suksesvolle bakkerye ontwikkel."
Unieke wynprojek eer tradisie en vernuwing
2025-11-19"Vir die wynliefhebber wat verder wil kyk as die alledaagse, is Project Z ’n uitnodiging om die onbekende hoekies van die Kaapse wynlande in ’n glas vol karakter, konteks en kreatiwiteit te ervaar."
Various milestones celebrated at Stellenbosch’s Meerlust Wine Estate
2025-11-12"Meerlust Wine Estate – in the heart of the Stellenbosch wine district – has many reasons to celebrate in 2025: It has been producing estate wine for half a century, the Rubicon red Bordeaux blend celebrates its 45th anniversary, and a new book has just been released on the history of the farm."
Jordans spread their wings to make wine on two continents
2025-10-17"The Jordans of Jordan Wines in Stellenbosch have always been known for their pioneering spirit and award-winning wines. Now, they have spread their wings to England and bought and rebuilt a medieval farm, where wines are made and gin and vodka distilled."
Rondom thali om die wêreld en nou by die Silo Hotel se Willaston Bar
2025-10-02"[D]ie tradisie van thali dateer eeue terug en is gewortel in Ayurvediese beginsels, wat ’n balans van ses smake beklemtoon: soet, sout, suur, bitter, skerp en verfrissend. Die idee is om die liggaam én die sintuie te voed."
Groot jaar vir Lord’s se Oosthuizens
2025-10-02"Soos wat die krieketveld die tuiste van krieket genoem word, kan Lord’s Wines die tuiste van Pinot Noir in hierdie mooie McGregor-wynvallei genoem word."
België bo!
2025-09-26"Die heel eerste Belgian Barrels-fees is onlangs by die Belgiese residensie in Nuweland gehou. Die dag is in oorleg met die Belgiese Kamer van Koophandel in Suid-Afrika aangebied."
Raise a glass to leopard conservation
2025-09-08"Leopard’s Leap has become a household name, famous not just for its incredible wines, great food and family-friendly atmosphere in Franschhoek, but also for its innovation, responsible farming and admiration for the local nature and landscapes that so powerfully inspire both its winemaking process and its wines."
Nuwe baadjie vir Spier Hotel, maar dieselfde goeie beginsels
2025-09-01"Spier is een van die land se bekendste en oudste wynplase en met sy erfenis wat 333 jaar terugstrek, is hier nou nog ’n rede om te vier. Die nuutste toevoeging tot die alreeds lekker wynplaasbestemming waar jy kan wynproe, eet, stap, fietsry, piekniek, kunskyk en selfs Segway in die wingerde, is die opgeknapte hotel, spa en restaurant."