Culinair

Ervaar Kaap-Maleise kookkuns in die Bo-Kaap

Paul Murray Culinair 2018-01-17

"’n Baken van Kaap-Maleise kookkuns is Biesmiellah, ’n restaurant in die Bo-Kaap wat teen die hange van Leeukop geleë is. ’n Bietjie hoër teen die hang is daar ’n skouspelagtige uitsig oor Kaapstad, veral in die aand."

Eten na Zuid-Afrikahuis bezoek: Rechtsaf is de boodschap

Guido van den Berg Culinair 2017-12-12

"Studeren of lezen kan hongerig maken en wanneer de zware deur van het Zuid-Afrikahuis aan de Keizersgracht in Amsterdam achter je dicht is gevallen is de vraag: waar kan ik nu een lekker hapje scoren?"

LitNet-argief: Ou stokke, diep wyn

Gerrit Rautenbach Culinair 2017-08-10

Ouwingerd is ’n term wat al hoe meer aftrek kry by wynmakers en -liefhebbers. Gerrit Rautenbach is genooi om ’n klompie wyn van uitgesoekte ou wingerde te proe. Dit was aangebied deur die Ouwingerdprojek en hulle het ’n storie te vertel.   

LitNet-argief: Onderhoud oor Hartskombuis: Boerekos van die Anglo-Boereoorlog tot vandag

Naomi Meyer, Vicky Heunis Culinair 2016-11-01

"Hartskombuis is baie meer as net ’n kookboek wat tradisionele resepte bevat. Die Anglo-Boereoorlog en sy nagevolge het ’n groot invloed op ons tradisionele kooktradisie gehad."

LitNet-argief: Onderhoud: Wat die hart van vol is

Herman Lategan, Elmari Rautenbach Culinair 2016-10-28

"[Ek glo] dat Peter in Wat die hart van vol is die eerste skrywer is wat die ontwikkeling van die Afrikaanse verbruiker se smaak in, genieting van en voorbereiding van kos dokumenteer – van ’n tyd toe Suid-Afrika afgesluit was van die buiteland en buitelandse invloede, tot vandag waar ons restaurante internasionaal meeding."

Top