Culinair
Eten na Zuid-Afrikahuis bezoek: Rechtsaf is de boodschap
2017-12-12"Studeren of lezen kan hongerig maken en wanneer de zware deur van het Zuid-Afrikahuis aan de Keizersgracht in Amsterdam achter je dicht is gevallen is de vraag: waar kan ik nu een lekker hapje scoren?"
LitNet-argief: Ou stokke, diep wyn
2017-08-10Ouwingerd is ’n term wat al hoe meer aftrek kry by wynmakers en -liefhebbers. Gerrit Rautenbach is genooi om ’n klompie wyn van uitgesoekte ou wingerde te proe. Dit was aangebied deur die Ouwingerdprojek en hulle het ’n storie te vertel.
LitNet-argief: Onderhoud oor Hartskombuis: Boerekos van die Anglo-Boereoorlog tot vandag
2016-11-01"Hartskombuis is baie meer as net ’n kookboek wat tradisionele resepte bevat. Die Anglo-Boereoorlog en sy nagevolge het ’n groot invloed op ons tradisionele kooktradisie gehad."
LitNet-argief: Onderhoud: Wat die hart van vol is
2016-10-28"[Ek glo] dat Peter in Wat die hart van vol is die eerste skrywer is wat die ontwikkeling van die Afrikaanse verbruiker se smaak in, genieting van en voorbereiding van kos dokumenteer – van ’n tyd toe Suid-Afrika afgesluit was van die buiteland en buitelandse invloede, tot vandag waar ons restaurante internasionaal meeding."