Culinair
Herlewingslandbou hier die wagwoord – en jy kan dit proe!
2024-09-13"Die groenpionier agter die herlewingslandbou, Farmer Angus, oftewel Angus McIntosh, het vertel dat herlewingslandbou op gesonde grond berus. Hy woon op Spier en het die afgelope paar jaar bekend geword vir sy groener boerderymetodes. Hy vertel: 'Gesonde grond beteken gesonde plante, wat gesonde diere beteken, en dit beteken weer gesonde mense en ’n gesonde samelewing en uiteindelik ’n gesonde aarde.'"
Dinner at the very edge of history
2024-09-05"We’ve gathered at the farmstead home of Sir De Villiers Graaff and Lady Gaedry Kriel Graaff, at De Grendel Wine Estate. Few families of the region have a history so well documented and strongly linked to significant turning points in Cape Town’s and, indeed, South Africa’s history."
Magiese markte
2024-09-05"Daar is die reuke van vars seekos iewers agter in ’n hoek, beleë kase nader aan jou neus. Dit meng met die reuk van risotto of paella wat in groot panne gebraai word, terwyl vars blomme die tikkie sagtheid bring. Iemand maal koffiebone..."
Oud en nuut neem sommer lekkerbekkig hande op Vergelegen
2024-07-23"Ek gaan stap weer deur die tuin; kyk hoe die son deur die kamferbome dans, die voëls in die vlak dammetjies baljaar en hoe toeriste kraai van plesier soos hulle om hoekies en draaitjies stap en net nog mooier tonele sien. Ek sien uit na die volgende 30 jaar se ontdekking, vernuwing en avonture hier, maar ook om te sien hoe die plaas steeds sal terugkeer na die ryk erfenis wat só deel van ons almal se murg geword het."
Earthbox: Eetervaring onder die grond bring nuwe perspektief
2024-07-12"Ek kan nie anders as om te dink dat hierdie uitgrawing werklik ’n tydkapsule is nie. Dit wys vir ons hoe die aarde miljoene jare gelede gelyk én gevorm het."
Jong sjef oortref in die vlaktes
2024-07-02"As jy my sou vertel dat ek in die middel van die mooie savannavelde van die Waterberge dié innovasie met kos sou kon ervaar, het ek jou beslis nie geglo voor my besoek aan die Kingfisher Villa in Mabula-natuurreservaat nie!"
For the love of coffee
2024-05-21"Bitter, darker blend coffee drinkers aren’t the same as sweet coffee drinkers. There’s a distinct difference between someone who prefers darkly roasted, whisky-filled black coffee and the next person, who might ask for a simple espresso with cream. What does your coffee say about you?"
Press release: Knysna Oyster Festival 2024, a shucking good time and a sporting extravaganza
2024-05-06The highly anticipated Knysna Oyster Festival is back with a splash and set to take place from 21 to 30 June 2024. With its delectable oysters, vibrant atmosphere, and thrilling sporting events, this year’s festival promises plenty of excitement and a full programme for attendees.
The Indian Ocean: For the sights, but for the food, too
2024-05-04"I’d been in food heaven, jumping the past few days from Asian to Italian and from American Japanese to Brazilian. This was the Indian Ocean, so there were plenty of dishes with a Creole spin, too."
JanBraai Junior maak braai maklik
2024-02-20"Die lekker van hierdie boek is dat enige een, oud of jonk, Jan se tradisionele resepte maklik en sonder moeite kan volg, dan bou Jan voort op hierdie kennis en hy leer die leser hoe om te vernuwe."
Porto, waar port nog port mag wees
2023-11-16"Dus geen vlugvoosheid nie en boonop is Porto nie bekend as een van die duurste wêreldstede nie. ’n Groot pluspunt vir dié van ons met groen paspoorte wie se rande maar min werd is elders in die wêreld."
Press release: You are invited!
2023-07-07You are invited to the launch of There’s a vegan on my verandah by Isabella Niehaus and Louis Jansen van Vuuren.
Knysna Oesterfees
2023-07-04"Daar is beslis meer as oesters en fietsry en seiljagvaarte om op dié kusdorpie te ontdek."
Van laventellande en pastis tot nostalgie en goeie SA wyne
2023-06-14"Elke happie is ’n ontploffing nostalgie op jou tong: Kerkbasaar, begrafnisse, draadtuinstelle op dik groen grasperke, safaripakke, lang sokkies met kamme in, Brylcreem en motors met aaneen-sitplekke voor en agter. Inry."
Wynmuseums: Wyngeskiedenis kry lewe by dié wynplase
2023-06-13"Drie wyn-ervarings en -museums gee agtergrond oor die afgelope bykans vier eeue van wynmaak hier aan die suidpunt van Afrika."
Dit kook in Barrydale
2023-06-13"Barrydale het sy eie unieke kunstige aura. Mense noem die dorp ook Noddy Town omdat almal altyd met ’n kopknik groet."
Calitzdorp nie net portstylwyn-hoofstad nie, maar ook kulinêre lekkerte
2023-03-06’n Kuier op Calitzdorp op Route 62 is veel meer as net ’n Karoo-wegbreek of besoek aan die portstylwyn-hoofstad van die land. Dis om jou longe vol skoon Karoo-lug te trek, jou lippe en tong te bederf met die beste kos en wyne – waarvan heelwat van Portugese kultivars – en jou pas te verslap, skryf Maryke Roberts.
Suid-Afrikaanse brandewyn bly ’n trotse 350-jaar geskiedenis weerspieël
2022-12-01"’n Deel van die Nederlandse nalatenskap ten opsigte van hierdie onderwerp is buiten die spiritus se naam, ook die woord 'sopie'. In sy boek Brandewyn in Suid-Afrika (1973, Buren Uitgewers/KWV), skryf André P Brink dat hy die woord in ’n manuskrip van 1696 gekry het, wat verwys na Nederlanders wat graag ’n 'sopie' brandewyn geniet."
Reis: Amsterdam
2022-11-25Amsterdam is nie net die stad van kanale, fietse en wêreldklas museums nie, dis ook ’n smulpaap se droom, skryf Maryke Roberts.
Prettige paradys in die Paarl
2022-03-30"Dis daar waar ons by Jacus Marais, die wynverkoopsbestuurder, hoor dat die landgoed eintlik ’n ware Aspoestertjie-verhaal is: Brookdale was eens oorgroei en verwaarloos. Die Rudd-familie van die Verenigde Koninkryk het die eiendom se potensiaal raakgesien en die 67 hektaar in 2015 gekoop."