Reizen
Agt eeue sedert st Franciscus oorlede is en steeds relevant
2026-06-11"Franciscus was sy tyd ver vooruit. In ’n era van kruistogte en geweld het hy ongewapen na Damietta in Egipte gereis om met die sultan, Malik al-Kamil, te gesels om vrede te probeer bewerkstellig. Dit word steeds as een van die eerste én belangrikste gesprekke vir intergeloofdialoog gereken."
Going the distance: Ivory Coast museum finds new lease on life at 45
2026-06-02"Many teens might consider this ancient history, but intriguingly, places such as the costume museum have resurged in recent years."
Nostalgiereis op Route 66
2026-05-28"In die Mojave-woestyndorp, Amboy, gaan staan ons voor Roy’s Motel en op die teerpad soos die supermodel Cindy Crawford gedoen het."
Dutchman’s kennis van bamboebouw benut in Oeganda
2026-05-18"De omgeving is rijk aan bamboe en dit speelt samen met andere natuurlijke en lokale materialen zoals steen, gerammte grond en geweven texturen een sleutelrol in het ontwerp – niet alleen om visueel in harmonie te komen met het landschap, maar ook om lokaal vakmanschap te vieren."
Masiya’s Camp huldig meesterspoorsnyer se gedagtenis
2026-04-24"Eet jy aandete by kerslig langs jou eie swembadjie, of gaan kuier jy by die pizzaoond en buitekaggels waar bekwame sommeliers die land se beste wyne aanbeveel?"
Groen oase in die hartjie van ou Parys berus op hergebruik en tweede kanse
2026-04-07"Selfs die gebruikte koffiemoer word nie weggegooi nie, maar gebruik as kompos vir die sampioene wat op die perseel gekweek word en 7,2 ton afval word hier in kompos verwerk, vertel die barista toe ek ons koffies gaan bestel."
Onverwagte pelgrimstog in Nieu-Meksiko
2026-03-26"Die pad na Chimayó kronkel deur die voorheuwels van noordelike Nieu-Meksiko, verby katoenbome wat in die wind wieg en kleihuise wat lyk asof hulle al eeue lank hier waghou, maar terselfdertyd in die landskap wegsmelt."
Kan jy hoor hoe roep Koringberg?
2026-03-12"Draai die horlosie nou 103 jaar aan vir die prentjie soos hy nou daar uitsien: ’n ligtepienk boetiekhotelletjie, Marrian George Lifestyle Hotel & Restaurant – ingerig in die voormalige Wildehurst-wynkelder – ontvang nou gul besoekers."
Brick Lane, bagels, Engelse beesvleis, Londen en ander stories
2026-03-10"Brick Lane is nie bloot ’n straat in die ooste van Londen nie. Dis ’n stuk dinamiese geskiedenis van transformasie, migrasie, aanpassing en ’n gees van vasbyt."
Terugkeer vir nuwe herinneringe op Wellington
2026-02-26"Mens kan skaars glo jy is net 60 minute se ry vanaf Kaapstad, want hier is die pas stadiger; asof die stadsgewoel veel verder weg moet wees."
Los jou lewensbagasie by die Mount Camdeboo-hek
2026-02-12"Mount Camdeboo se transformasie van landbougrond na ’n florerende wildreservaat is merkwaardig."
Thula thu, thula nana, thula sana ... stil word jy by Thuúla Hidden Haven
2026-02-05"Daar is plekke wat jy besoek, en daar is plekke waarheen jy wil terugkeer – al het jy nog skaars gearriveer. Thuúla is so ’n plek: ’n toevlug waar die landskap jou eerste asem steel en die stilte jou tweede."
Kunō-zan: Raak rustig in ’n Japannese heiligdom aan die voete van Berg Fuji
2026-01-15"Ek sluk hard aan die knop in my keel. Hoe onselfsugtig, hoe mooi ... En hierdie heilige plek is net die regte keuse om jou wense te laat, voor jy sterf."
Anglo-Boereoorlog is 125 jaar terug geveg, maar steeds deel van ons
2025-12-24"Die oorlog mag dalk 125 jaar gelede gewoed het, maar dis steeds deel van ons."
Kanada – wanneer jeug ons weer vind
2025-12-18"Die jare het verbygegaan, maar hier vind ons mekaar weer – ons lag steeds vir dieselfde grappe, ons stry steeds oor dieselfde kwessies, en ons verwonder ons steeds aan die natuur. Ek besef om oud te word beteken nooit om te laat gaan wie jy eens was nie; dit beteken eerder om dit vorentoe te dra, soos ons. Na al die paaie en ompaaie wat ons gestap het, bly ons steeds net twee laaities van Parow, en Bob Dylan se 'Forever young' sweef saggies as ’n seëning deur die lug."
St Helena: bewaring kry nuwe betekenis op dié afgeleë eiland
2025-12-17"Om ’n halfwoestyn tot woud te herstel, is egter uitputtende werk. ’n Klein bosbouspan – soms net twee of drie mense – baklei teen hitte, wind, plae, indringerspesies en gereelde mislukkings."
Stap terug na ’n diep verbintenis met jou geskiedenis by Soetmelksvlei
2025-11-24"Net anderkant Babylonstoren in Simondium se boorde, lei ’n kort rit op ’n oop-wildkykvoertuig jou na veel meer as ’n ander plaas: Dit ry terug na 1897 – na ’n tyd toe plaaslewe om vakmanskap, vindingrykheid en ’n diep verbintenis met die land gedraai het."
Blommeskou steel ook plaaslik harte
2025-10-23"SA het sedert 1976 altesaam 43 keer aan die RHS Chelsea Flower Show in Londen deelgeneem en ons fynbos bekoor beoordelaars elke jaar só, dat die harde werk van die SA span al 37 goue medaljes ingepalm het. Danksy die visie van ’n paar plantliefhebbers en bewaringskundiges, was dié uitstalling deel van Stanford in Bloom wat van 10–24 September gehou is."
Groot jaar vir Lord’s se Oosthuizens
2025-10-02"Soos wat die krieketveld die tuiste van krieket genoem word, kan Lord’s Wines die tuiste van Pinot Noir in hierdie mooie McGregor-wynvallei genoem word."
Boomplantweek kry dieper betekenis vanjaar
2025-09-10"Suid-Afrika se Nasionale Boomplantweek – wat vanjaar sy 80ste bestaansjaar vier en van 1–7 September 2025 gehou word – het op min plekke vanjaar só ’n diep betekenis as op Stellenbosch, Suid-Afrika se tweede oudste dorp en beslis die een met die meeste én oudste bome."