Reizen

Bekyk Parys van ’n lekker rustige bootrit op die Seine

Maryke Roberts Reizen 2024-06-11

"Die Olimpiese Spele is om die draai en Parys is die perfekte gasheerstad vir hierdie skouspel. As jy voorheen in Parys was, oorweeg dalk ’n ander uitkyk op die Stad van die Liefde en gaan verken die Seine op ’n bootrit."

Trek jou longe vol Karoolug op Prins Albert

Maryke Roberts Reizen 2024-05-21

"Nou, 12 jaar later, is die dorp vir my op haar mooiste. Met leivore, grondpaadjies hier en daar, maar met ouwêreldse sjarme en ’n dorpshotel wat vanjaar 150 jaar oud is, is dit regtig die vervlegting van oud en nuut."

Pafuri: twee geleenthede vir onvoorwaardelik oorgee aan die natuur

Maryke Roberts Reizen 2024-05-10

"Al wat jy moet doen, is om tot stilstand te kom. Om oor te gee aan die natuur; die stilte in jou ore te hoor."

The Indian Ocean: For the sights, but for the food, too

Clifford Roberts Culinair 2024-05-04

"I’d been in food heaven, jumping the past few days from Asian to Italian and from American Japanese to Brazilian. This was the Indian Ocean, so there were plenty of dishes with a Creole spin, too."

Londen se koffiefees sit dié stad se kafeïen terug waar dit hoort

Stephen Fourie Reizen 2024-04-30

"Vandag spog Londen met meer as 3 700 koffiehuise! Koffie is groot en toon steeds ’n opwaartse kurwe. Dit is dus geen wonder dat die Londen Koffiefees in 2011 begin is nie – slegs met ’n paar uitstallers in die Truman Brouery. Vandag is dit die grootste jaarlikse koffiefees in Brittanje met byna 30 000 besoekers en 250 uitstallers oor drie dae van April of Mei."

Lieflike lang dae in die Waterberge

Maryke Roberts Reizen 2024-04-25

"Dis een van slegs twee UNESCO-verklaarde savanne-biosfere in Afrika en word deur die Suid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteitsinstituut as ’n kritieke biodiversiteitsgebied erken."

Blaauwklippen: huldeblyk aan ’n statige dame

Maryke Roberts Reizen 2024-04-11

"Dis ongelooflik hoeveel van ons historiese Kaaps-Hollandse herehuise die afgelope twee eeue deur vloed, vuur en die vagevuur van ’n aardbewing tot in hul fondamente geskud is, maar weer opgebou is om trots in hul volle glorie te skitter."

Die sus van ’n trem laaf die siel

Maryke Roberts Reizen 2024-04-03

"Die nuutgeboude dubbelvlaktrems, wat in 2017 in gebruik geneem is, is geskoei op die Blackpool Corporation Double Deck Balcony Tramcar wat uit 1923 dateer. Die byna vyf meter hoë dubbelvlak-trems gee aan passasiers ’n unieke uitkykpunt van waar hulle die platteland en wynlande kan ervaar."

Vind vrede in mooie Pearly Beach

Maryke Roberts Reizen 2024-03-25

"Pearly, soos ek hoor die locals dit noem, is ’n ware vakansiegangerparadys. Die strande strek amper nimmereindigend na weerskante, die visvanggeleenthede is soos op min ander plekke en die dorpie het selfs sy eie bierbrouery met ’n reuse-pizzaoond."

Maak voëls deel van jou én die kinders se volgende reis

Izak de Vries Reizen 2024-03-19

"Om voëls langs die pad raak te sien en te identifiseer is ’n enorme lekkerte én ’n manier om minder gereeld te hoor: 'Is ons al daar?'"

Réunion: ’n Klein stukkie Frankryk in die Indiese Oseaan

Maryke Roberts Reizen 2024-03-15

"Op nul mag ons ons oë oopmaak, toe hy verklaar: 'Welkom op die maan.'"

Die magtige Zambezi is vreesaanjaend én gerusstellend

Maryke Roberts Reizen 2024-03-05

"Ons is alleen in die Tsowa-kamp – wat slegs uit ’n paar luukse tente, ’n restaurant, swembad en kuiergedeelte bestaan. Daar is geen ander akkommodasie of mense op die eiland nie."

Wonderlike Wolseley in Witzenberg

Clifford Roberts Reizen 2024-02-27

"Plaasverblyf is dié manier om die omgewing op sy joviaalste te ervaar. Gooi jou swembroek in, laai jou fiets of kajak op jou dakrak, en druk sommer bordspeletjies in die kattebak, vir daardie lang aande om die braaivleisvuur met jou gesin en vriende."

Op die spoor van jazz

Maryke Roberts Reizen 2024-02-20

"Ons luister vir ’n uur jazz, drink ’n lekker koue pint voor die kaggel voor ons die twee verdiepings – verkwik – opdraf terug na ons nes."

365 days in Inanda, KwaZulu-Natal

Alex J Coyne Reizen 2024-02-16

"Lessons in walking are important, he says, and he defines the difference between an authoritative strut and the confused, tourist-like walk. If you don’t walk like you mean it, like you belong here, it’s a whole different place."

Die bekoring van St Ives

Maryke Roberts Reizen 2024-02-05

"St Ives se ligging op die kus van die Keltiese See is lekker sentraal en jy kan elke dag ’n totaal ander ervaring in ’n buurdorpie geniet."

’n Tuin is nie ’n plek nie, dis ’n reis

Maryke Roberts Reizen 2024-02-01

"Van kindsbeen af was die betowering van ’n mooi tuin vir my boaan die gelukkigheidslys en ek onthou selfs ’n boek, Die betowerende tuin, uit my laerskooldae, waarvan die blaaie later kruloor gevat is van die baie lees."

Drie ervarings in Cornwall wat jou hare sal laat rys

Maryke Roberts Reizen 2024-01-25

"Du Maurier het in 1930 in Jamaica Inn gebly, nadat sy en ’n vriend in gure weer met hul perde verdwaal het en by die herberg beland het. Haar boek speel in 1820 af en het dieselfde naam."

Dawning places rising across Africa

Duane L Herrmann Reizen 2024-01-23

"All are open to all people. The only requirement to enter is respect."

Vic Falls hier kom ons – weer!

Maryke Roberts Reizen 2024-01-22

"Ons stap na die watervalle en staan in stille verwondering oor die natuurwonder. Met goedkoop (en onvoldoende reënjassies) aan neem ons foto’s en lag sonder sorge."

Verified by MonsterInsights
Top