Meest recent
Uitnodiging: Kom luister saam met SASNEV na ’n gesprek tussen Yves T’Sjoen en Alfred Schaffer oor Twee overzijden
2026-07-30Hiermee ’n hartlike uitnodiging via SASNEV na ’n interessante boekbekendstelling op Saterdag 1 Augustus 2026 om 10:00 vir 10:30.
Hofuitspraak oor Phala Phala laat nuwe botsing tussen parlement en howe opvlam
2026-07-30"Die vier partye argumenteer nou dat die interdik die parlement se grondwetlike plig onder artikel 89 ondermyn. Hulle sê die regbank bemoei hom met ’n proses waaroor die Konstitusionele Hof reeds uitspraak gegee het."
Breyten schrijven #44: De onburger van Breyten Breytenbach
2026-07-29"De nonconformistische vagebond, zwerver of reiziger, staat op zijn autonomie en laat zich niet inkapselen door een politiek denksysteem of bijvoorbeeld een kleinburgerlijke visie op mens en maatschappij. De nomade is geen kuddedier dat zich gedwee aanpast, maar een vogel die ongebonden zingt zoals hij is gebekt."
Ramaphosa pleit vir gebalanseerde migrasie terwyl Suid-Afrika en Nigerië wil saamwerk
2026-07-29"Terwyl regerings in Nederland, Duitsland en ander Europese lande worstel om ’n balans te vind tussen grensbeheer, menseregte en groeiende antiimmigrasiesentiment, probeer Suid-Afrika dieselfde uitdaging aanpak."
Die reuk van rook en die kuns van langsaam kuier: VUUR Goose Island
2026-07-29"By VUUR is daar geen elektriese stowe of moderne gasbranders nie. Die kombuis word ten volle deur vuur aangedryf."
Leesimpressie: Het boek van de verdwijning door Ibtisam Azem
2026-07-29"Knappe, intrigerende roman waarin de Palestijnen plotseling verdwijnen uit Israël. Onaangekondigd en zonder sporen na laten."
Blinde regter al agt jaar op verlof met volle salaris: “Ek wag nog vir my sig”
2026-07-28"Die rede hiervoor lê by tradisionele genesers. Lekale het die tribunaal vertel dat genesers hom verseker het hy sal sy sig herwin, solank hy in die amp bly."
Suid-Afrika wag steeds vergeefs op antwoorde oor Ramaphosa se bevele aan Iran oor vlootoefening
2026-07-24"In Januarie 2026 het Motshekga ’n raad van ondersoek aangestel met ’n belofte van ’n verslag binne ’n week, maar niks het gebeur nie."
Hof beslis Vrydag oor Ramaphosa se aansoek om ondersoek na staat van beskuldiging te stuit
2026-07-23"Intussen het die parlement se artikel 89-komitee reeds aansienlike vordering met sy eie voorbereidings gemaak en nie gewag vir die hof se beslissing nie."
Persbericht: Programma van het negende colloquium over het Afrikaans en de studie van Zuid-Afrika
2026-07-22Organised with the financial support of the Research Foundation Flanders (FWO) the Faculty of Arts and Philosophy of Ghent University, the Africa Platform of Ghent University Association (GAP) and the Departments of Literary Studies and Languages and Cultures.
Uitnodiging: Andries Visagie in gesprek met Yves T’Sjoen
2026-07-22Andries Visagie in gesprek met Yves T’sjoen. Twee Overzijden, gesprekken op de literaire brug tussen Afrikaans en Nederlands.
Breyten schrijven #43: Postumiteiten voor Breyten. In gesprek met Annika van der Linde
2026-07-22"Hierdie triangulasie van Coelsch-Foisner se literatuurwetenskaplike raamwerk, die Zen-Boeddhistiese filosofie en die kwantumteorie bied ’n versoenende en aanvullende perspektief op liriese subjektiwiteit."
Motoriste hou asem op vir Augustus se brandstofprys
2026-07-22"Ná ’n tydperk van relatiewe verligting in Julie, dreig stygende internasionale oliepryse om die verligting by die pomp te laat verdamp met baie oë wat onwillekeurig na Donald Trump in Washington draai."
Leesimpressie: Oost en west door Nino Haratischwili
2026-07-22"Over leven in Georgië en Duitsland, over Rusland en Oekraïne, over onverdraagzaamheid en haat, over kunst en schrijven. Veel mooie, heldere en scherpzinnige teksten."
Kontroversie oor Gayton McKenzie se R31 miljoen-Wêreldbeker-besteding woed voort
2026-07-21"Kritici waarsku dat die saak die geloofwaardigheid van beide McKenzie en die RNE ernstige skade kan aandoen as volle deursigtigheid nie so gou moontlik gegee word nie."
Pareltjes uit Amsterdam: Kho Liang in die Stedelijk Museum
2026-07-20Johan Allers besoek die Stedelijk Museum en ontdek ’n pareltje in die eerste groot retrospektiewe uitstalling van Kho Liang, een van die invloedrykste ontwerpers in die naoorlogse Nederland.
Rymstories: "Die Halfblinde"
2026-07-20"Jy hoef nie die see te sién nie
Want lank voor die sien voel jou vel
Die soutwind oor hom veeg"
Stemkunstenaar Johan Allers lees ’n reeks rymstories deur Etienne van Heerden voor. In hierdie reeks kom telkens ’n figuurstudie ter sprake.
Amazon klop Starlink met nuwe satellietinternetdiens in Suid-Afrika
2026-07-17"Die grootste verskil tussen Amazon en Starlink lê nie in die tegnologie nie, maar in die manier waarop hulle die Suid-Afrikaanse mark benader."
Meer as 53 000 onwettige immigrante verlaat Suid-Afrika te midde van xenofobiese spanning
2026-07-16"Duisende Zimbabwiërs, Mosambiekers, Malawiërs en Nigeriërs het besighede, huise en werk agtergelaat om terug te keer na hul lande van oorsprong."
Straatkuns: Die "invaller" maak toe ons oë vir die stad oop, buite galerye en museums
2026-07-15"Invader se amptelike webwerf dien vandag as die sentrale argief en lewende databasis van hierdie wêreldwye kunsepidemie, waar elke enkele werk noukeurig gedokumenteer, gefotografeer en gekatalogiseer word."