Meest recent
Glashouers is daardie "gloeilampoomblik" vir wynmakers
2026-08-28"WineGlobe is beskikbaar in groottes van 25 liter, 60 liter, 115 liter, 220 liter en 400 liter. Dit word van borosilikaatglas gemaak, wat die sterkste en mees weerstandbiedende glas beskikbaar is."
Breyten schrijven #48: Breytenbachs lyriek door de blik van dichters. Conversatie met Johann Lodewyk Marais
2026-08-28"As Westerling, gedrenk in ’n revolusionêre gees, kon Breytenbach die vinger op die komende wendings in Afrika lê."
Wantrouemosie teen Didiza trek helder skeidslyn tussen progressiewe koukus en RNE-partye
2026-08-28"Analities is die uitslag betekenisvol. Die RNE-partye het, ondanks interne spanning en kritiek op Didiza, institusionele kontinuïteit bo simboliese konfrontasie gekies."
Leesimpressie: Wachten op mijn arrestatie in de nacht door Tahir Humut Izgil
2026-08-28"De Oeigoerse dichter Izgil beschrijft indringend en glashelder hoe de cultuur van zijn land vernietigd wordt en hoe onwaarschijnlijk weinig ruimte er resteert voor autonoom denken en doen."
ANC en DA bots oor "spioenasie" by manifesbekendstelling – spanning bou op voor November-verkiesing
2026-08-27"Baie kommentators, insluitend veldtogvoerders, het daarop gewys dat ernstige veldtogte juis hul teenstanders bestudeer, net soos sportspanne opponente se wedstryde ontleed."
ANC oorweeg "megastad": Johannesburg, Tshwane en Ekurhuleni onder een dak
2026-08-26"Dit is ’n langtermyngesprek wat eers ná 4 November ernstig op die tafel sal kom. Tog kom dit op ’n tydstip wanneer die ANC desperaat probeer om die wegblystemme terug te wen en die narratief te skep dat koalisies, en nie die party self nie, verantwoordelik is vir die verval van Gauteng se stede."
ANC loods "Masakhe"-manifes in Diepsloot en beloof beter plaaslike regering
2026-08-25"Met minder as drie maande tot die verkiesing op 4 November is die stryd om die 257 munisipaliteite nou amptelik aan die gang. Die ANC probeer met sy 'Masakhe'-boodskap vertroue herwin ná jare van diensleweringsklagtes en finansiële krisisse in plaaslike regering. Of kiesers hierdie beloftes sal aanvaar, sal eers by die stembusse duidelik word."
Macpherson openbaar skokkende bevindinge oor geboue wat ineenstort
2026-08-21"Hierdie tragedies volg op die katastrofale George-tragedie in Mei 2024, waartydens 34 mense gesterf en 28 beseer is. Daardie voorval het ook sistemiese probleme blootgelê, insluitend swak beton en geïgnoreerde waarskuwings."
Ramaphosa skep nog ’n struikelblok vir Phala Phala ondersoek
2026-08-20"Vir die geloofwaardigheid van die proses is een ding egter duidelik: Die publiek het ná ses jaar meer behoefte aan antwoorde as aan nóg ’n prosedurele hindernis."
Leesimpressie: Gewone Hollandse jongens door Mira Feticu
2026-08-20"Verrassend, vrijmoedig en openhartig proza over liefde, verlangen en rouw."
Kruis en dwars met Cecil John Rhodes
2026-08-19"Sy groot huise, sy graf en die instellings wat hy befonds het, is almal oorblyfsels van ’n verlede wat steeds ’n skadu oor die hede gooi."
Rymstories: "Die Skilder in die Groot-Karoo"
2026-08-19"Vir hom ’n uitspattigheid, dié geklets
Want diep deur die grense van sy talent gekwets
Staan hy uur na uur na nat verf en tuur."
Stemkunstenaar Johan Allers lees ’n reeks rymstories deur Etienne van Heerden voor. In hierdie reeks kom telkens ’n figuurstudie ter sprake.
AfriForum vind vreemde bondgenoot in omstrede March and March-beweging
2026-08-19"Dat ’n swartgeleide teenimmigrasiebeweging nou openlik wil leer by ’n organisasie wat vir Afrikaner-selfstandigheid veg, daag die gewone narratiewe oor rassepolitiek uit."
Breyten schrijven #47: Postumiteiten voor Breyten. In gesprek met Karen Kuhn
2026-08-18"Jungiaanse analitiese sielkunde stel voor dat alchemie dien as ’n simboliese brug tussen gnostisisme en moderne sielkunde, wat die transformerende reis na individuasie en die verwesenliking van die ware 'Self' beklemtoon."
Leesimpressie: Nou en door Patrick van Gompel
2026-08-18"Een gevarieerde groep Nederlanders spreekt zich uit over wat kenmerkend is voor Nederland."
Peet Viljoen bly agter tralies ná hof hom borg weier
2026-08-18"Tensy ’n latere borg- of appèlaansoek slaag, sal Viljoen in aanhouding bly terwyl die hof hom voorberei op een van die omvangrykste eiendomsbedrogsake wat die Suid-Afrikaanse howe in jare moes hanteer."
Politieke slagveld voor 4 November om Johannesburg se burgemeestersketting
2026-08-14"Maar ’n sterk verkiesingsuitslag beteken nie noodwendig ’n burgemeesterskap nie."
Griffith Observatory vier nege dekades én verskeie hemelruim-hoogtepunte
2026-08-13"Daar is geen toegangsfooie nie, want kolonel Griffith het spesifiseer dat toegang tot die sterrewag en die teleskope altyd gratis vir die publiek moet wees, sodat die gewone mense ook die geheime van die kosmos kan ontdek."
Verskonings by die Madlanga-kommissie: van "’n stukkende skootrekenaar" tot "nuttelose" mediese sertifikate
2026-08-13"Vir individue soos Adams kan ’n bevinding dat hy opsetlik vals getuig het, ernstige gevolge inhou. Die kommissie het die mag om sake na die polisie of Nasionale Vervolgingsgesag te verwys."