Interviews
Brussel tot Karoo-skrywersresidensie: ’n onderhoud met Vlaamse skrywer Nele Van den Broeck
2024-03-13Doe Vlaamse skrywers Nele Van den Broeck en Gerda Dendooven arriveer binnekort in Suid-Afrika vir die Jakes Gerwel Stigting (JGS) en Passa Porta (’n internasionale literatuurhuis in Brussel) se jaarlikse skrywersresidensie by Paulet Huis in KwaNojoli (Somerset-Oos) in die Oos-Kaap. Menán van Heerden gesels met Nele Van den Broeck oor haar werk.
Marlene Dumas skenk portret van Elisabeth Eybers aan Wits-kunsmuseum
2024-02-20Marlene Dumas het haar portret van Elisabeth Eybers (1915–2007) aan die Wits-kunsmuseum (WAM) se permanente versameling geskenk. Menán van Heerden gesels met Ena Jansen oor Elisabeth Eybers en die skenking.
Karwan Fatah-Black (Universiteit Leiden): "De tweede en derde generatie hebben vanzelfsprekender toegang tot kritische narratieven over Europees kolonialisme."
2024-02-13Onderhoude vir LitNet Akademies internasionaal fokus op Europese akademici / Suid-Afrikaanse akademici in Europa wie se navorsing aansluit by geakkrediteerde navorsingsartikels wat in LitNet Akademies gepubliseer is. Menán van Heerden gesels met Karwan Fatah-Black (Universiteit Leiden, Nederland), kenner van Nederlandse koloniale geskiedenis.
Daniel Hugo oor digterlike gesprekke, Vers & Kapittel II en welkome hulde aan Ina Rousseau
2024-02-02Die poësie en sy beoefenaars kort voortdurende bekendstelling en bewusmaking, sê Daniel Hugo, ’n meermaal bekroonde vertaler en digter in ’n gesprek oor sy tweede versamelbundel oor die digkuns, Vers & Kapittel II (en hy werk reeds aan ’n derde versameling). Hy is ook die redakteur van ’n belangrike bestekopname en huldiging van Ina Rousseau, Digter van die kwiksilwerwoord, wat pas verskyn het. Hy het met Willem de Vries oor gedigte, digters en brûe tussen letterkundes gesels.
Power politics in the Middle East: How the global North-South divide capitalises on trauma
2024-01-26"That’s why South Africa’s case against Israel is very important and symbolic for the world. This is my opinion as someone from the global North: it demonstrates the possibility of real cosmopolitanism, the only answer to racism."
Henning Pieterse se nuwe vertaling wys Reinaard is onverminderd ’n bron van vermaak, spot en lering
2024-01-03"Deur te vertaal, hou jy jou vingers (en brein) fiks, tas jy rond in die vesels van groot tekste en wys jy aan studente hoe vermeende 'dooie' tekste verlewendig kan word."
Festival voor het Afrikaans 2023: ’n onderhoud met Marius Coetzee
2023-11-24"Die Nederlandse gehore deins nie terug vir die musiek van ons tyd nie, so ek is van mening dat die Nederlandse gehore en musiekkenners ’n goeie afsetgebied vir werke van Suid-Afrikaanse komponiste kan bied."
Festival voor het Afrikaans 2023: Amanda Strydom sê "Afrikaans is springlewendig in al sy vorme"
2023-11-01"Ek wil bevestig dat die Afrikaanse taal springlewendig is in al sy vorme – dat die brug tussen Nederlands en Afrikaans steeds sterk staan. Nederlands is die oermoeder van Afrikaans. Voeg daarby die talle tonge wat Afrikaans praat."
Interview met Mathilde Stam: Groblershoop leerde migrantenkind wat gemeenschap betekent
2023-10-23"Tijdens het Festival voor het Afrikaans geeft Mathilde Stam op zaterdag 25 november een workshop over Ubuntu en Dialoog. Deze workshop is gratis toegankelijk, ook voor belangstellenden die geen kaartje voor het festival kopen."
Verken die taal-en-tegnologie-moontlikhede in Afrikaans: ’n onderhoud met Marlie Coetzee van VivA
2023-10-06"Ons droom vir die toekoms is om studente te kry wat sê: 'Ek sien kans om tegnologie, sagtewareontwikkeling, webbladontwerp, grafiese kuns, grafiese uitleg, webbladontwikkeling, kommunikasie of joernalistiek te gaan swot.' Ons wil graag hê daar moet ’n volgende groot skrywer of taalkundige wees wat vir ons nuwe insigte tot Afrikaanse taalkunde gaan gee," sê Marlie Coetzee, die uitvoerende direkteur van die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA).
Ontdek Rwanda: MBA-student Jason Beukes se reis van eerste indrukke
2023-10-02"Reeds na die eerste dag het ek besef hoeveel merkwaardige potensiaal daar binne die akademiese gemeenskap skuil. Die besprekings en insigte wat hier gedeel was, het getoon dat ons, as Afrika-universiteite, die kennis, kundigheid en vaardighede het wat nodig is om betekenisvol by te dra tot die dialoog rondom Afrika se uitdagings en geleenthede wat universeel opgesluit lê. Ek het opnuut besef dat ons gesamentlik kan bydra om beleid te vorm, innovasie aan te dryf en verandering te beïnvloed op ’n skaal wat die vasteland kan transformeer. Die belangrikheid van strategiese vennootskappe kan natuurlik nie oorbeklemtoon word nie."
Festival voor het Afrikaans 2023: ’n onderhoud met Frazer Barry
2023-07-27"Dit is ’n tweejaarlikse fees en die doel uit die staanspoor was om die rykdom van die Afrikaanse kultuur aan die Nederlandse en Vlaamse publiek oor te dra en om kreatiewe samewerking tussen die lande te stimuleer en aan te spoor."
An interview with Nina Schumann
2023-06-29What are Nina Schumann’s dreams? Izak de Vries asked her that, and a few other questions.
Kwintet (deel 2): Kontak tussen literêre kulture wys die verweefdheid van teks, leser en kontekste
2023-06-12"Ik denk zelfs dat lezers in de Lage Landen nog méér kunnen lezen en leren van deze Zuid-Afrikaanse auteurs die net als JM Coetzee tot de wereldletterkunde behoren. En dan niet louter op grond van esthetische keuzes en een experiment met vorm en taal."
Kwintet (deel 1): Literêre dialoë tussen Afrikaans en Nederlands in essays verken en genuanseer
2023-06-06"Breytenbach is méér dan een literair auteur en kunstschilder die zich met – in zoverre bestaand: een waardenvrije – esthetica ledig houdt. Het gaat over filosofische inzichten, politiek-ideologische stellingname, over betrokkenheid bij taaldiscussie (Afrikaans) en het universitaire instituut."
Beleidsekretaris Solveigh Bijkerk en Taalunie verbind tot hegte samewerking
2023-05-04Solveigh Bijkerk is sedert einde 2022 die beleidsekretaris van die Taalunie. Sy het oor die belangrikheid van internasionale bande vir die neerlandistiek en die bevordering van samewerking – waarvan die Taalunie se wisselleerstoel in Suid-Afrika ’n vergestalting is – met Willem de Vries gesels.
Breyvier (Deel 2): Só breek Breytenbach en Krog tale oop en vernuwe denke
2023-03-21In die literator Yves T’Sjoen se pasverskene versameling essays Breyvier skryf hy oor fasette van die kunstenaarskap en intellektuele bydraes van Breyten Breytenbach, van Antjie Krog, en oor albei se nuanserende, onthutsende en oopmakende verkenning van menswees, die sentrale rol van tale, vertaling, vertaalbaarheid en die buitewyke van dit wat sêbaar is. In hierdie gesprek oor Breyvier, die tweede in ’n tweeluik, beantwoord T’Sjoen Willem de Vries se vrae oor die bundel, die rol van meertaligheid by albei digters en dié van die tydsgees.
Breyvier (Deel 1): T’Sjoen brei perspektiewe uit met besinnings en aantekeninge oor transnasionale belangrikheid van Breytenbach
2023-03-20In die literator Yves T’Sjoen se pasverskene essayboek Breyvier kry die leser tematies versamelde aantekeninge en bondige bespiegelings, asook aanvoorwerk vir verdere ontginning, in ’n ryklik gedokumenteerde ondersoek na Breyten Breytenbach en andere wie se invloed oor lande en dissiplines heen strek. In hierdie eerste deel van ’n gesprek oor Breyvier beantwoord T’Sjoen Willem de Vries se vrae oor hierdie versameling beskouings en navorsing waarin ook die literêre bande en verkeer tussen Nederland, Vlaandere en Suid-Afrika aan bod kom.
Jakes Gerwel Stigting- Passa Porta schrijversresidentie: een interview met Vlaamse schrijver Neske Beks
2023-02-16"Ik verheug me heel erg op de schrijvers die ik daar ga ontmoeten."
Jakes Gerwel Stigting- Passa Porta schrijversresidentie: een interview met Vlaamse schrijver Tom Naegels
2023-02-15"Ik ben bezig aan een ambitieus boekproject – een geschiedenis van België als migratieland, die uitlegt hoe migratie de Belgische samenleving veranderd heeft, op alle mogelijke niveau’s: economisch, sociaal, cultureel, demografisch, politiek. ... Het is altijd de bedoeling geweest om het verhaal te vertellen tot vandaag, dus werk ik nu aan de Belgische migratiegeschiedenis van 1978 tot nu." – Tom Naegels.