Meest recent
Leesimpressie: Gids in verwondering door Abdelkader Benali
2026-08-12"Aansprekende combinatie van lezingen, beschouwingen en verhalen over persoonlijke ervaringen, historische achtergronden en maatschappelijke ontwikkelingen; over Marokko, multicultureel Nederland; over cultuur."
Pandor veroordeel Afrikaanse universiteit as "onaanvaarbaar" en teken van enklaves
2026-08-12"Akademia is ’n private hoëronderwysinstelling wat deur die vakbond Solidariteit gesteun word."
Breyten schrijven #46: Breytenbachs lyriek door de blik van dichters. Conversatie met Dominique Botha
2026-08-11"As jy eers die masjientjie van ’n gedig uitmekaar haal om te sien hoe dit werk, begin die ware agting en begrip vir die talent en vernuf van die digter. Ek het ook beslis gebaat deur Breyten se boek Intimate Stranger noukeurig te lees. Deels memoir, skryfgids en filosofiese mymelary, is die boek in wese ’n meesterklas."
Swaar sneeuval en koue front maak bergpaaie onbegaanbaar
2026-08-11"Verskeie bergpasse en sleutelroetes was onbegaanbaar as gevolg van die sneeu. Motoriste is gestrand gelaat, nooddienste is op volle sterkte ontplooi, en owerhede het dringende waarskuwings uitgereik dat mense tuis moet bly en onnodige reise moet uitstel."
Dlamini-Zuma stook ou vure oor stemkopery by Nasrec se ANC-leiersverkiesing
2026-08-07"Senior leiers in die ANC is opnuut in ’n bitter interne stryd gewikkel oor bewerings van stemkopery tydens die party se 2022 nasionale konferensie waar Cyril Ramaphosa as ANC-president verkies is."
Leesimpressie: Hummus en Hamas door Gilad Perez
2026-08-06"Impressies van de net afgestudeerde journalist Perez (2001), zoon van een Marokkaans-Joodse vader uit Israël – die in Israël als correspondent voor het Algemeen Dagblad aan de slag gaat. Onbevangen op zoek naar evenwichtige berichtgeving."
Politieke storm in MK-party bereik kookpunt ná Zuma se nuutste skommeling
2026-08-06"Hierdie stap het onmiddellik ’n nuwe vlaag van fel kritiek en diep kommer oor nepotisme, familiebevoordeling en alleenheerskappy binne die amptelike opposisie ontketen."
Suid-Afrikaners het net tot Vrydag om te registreer vir 4 November se munisipale verkiesing
2026-08-05"Dit is die laaste kans. Indien ’n persoon na Vrydag ongeregistreer bly of nie korrek op die kieserslys is nie, is daar geen proses om dit reg te stel voor die verkiesing nie."
Limpopo se nuwe polisiebaas hardloop self agter misdadigers aan
2026-08-04"Toe hy Maandag tydens onaangekondigde besoeke aan polisiestasies in Modimolle sien hoe ’n polisieman ’n verdagte te voet agternasit, het hy nie vanuit sy voertuig toegekyk nie. Hy het uitgespring en self die verdagte help aankeer."
Die bewaarders van die woestyn se siel: Kingman, Arizona
2026-08-03"Ons bestemming is Kingman, die hart van die historiese Route 66, en dis bykans ’n voldag se ontdekking."
Breyten schrijven #45: Postumiteiten voor Breyten. In gesprek met Andries Visagie
2026-08-03"Ek is byvoorbeeld nuuskierig om eendag Breytenbach se nagelate boekery deur te gaan. Wat het hy alles gelees en watter spore is daar van sy leeswerk in sy kreatiewe werk?"
Leesimpressie: De ontdekking van de Nederlander door Eveline Koolhaas-Grosfeld
2026-08-03"Zeer rijk geïllustreerd minutieus onderzoek naar natievormende beelden uit het Nederland van de vroege negentiende eeuw."
Rymstories: "Die Klipsnyer"
2026-08-03"Van klip gaan ’n uitstraling uit ’n intelligensie
Die klip het pyn en is van nature
Terneergedruk en swaar van gemoed;
Fantásties is sy gedagtegoed"
Stemkunstenaar Johan Allers lees ’n reeks rymstories deur Etienne van Heerden voor. In hierdie reeks kom telkens ’n figuurstudie ter sprake.
Goeie nuus vir motoriste: Rybewyse se geldigheid verdubbel na 10 jaar
2026-07-31"Intussen bly die boodskap aan motoriste: Hernu jou rybewyskaart betyds volgens die huidige reëls. Die 10-jaar-tydperk is goedgekeur, maar dit is nog nie wet nie."
Uitnodiging: Kom luister saam met SASNEV na ’n gesprek tussen Yves T’Sjoen en Alfred Schaffer oor Twee overzijden
2026-07-30Hiermee ’n hartlike uitnodiging via SASNEV na ’n interessante boekbekendstelling op Saterdag 1 Augustus 2026 om 10:00 vir 10:30.
Hofuitspraak oor Phala Phala laat nuwe botsing tussen parlement en howe opvlam
2026-07-30"Die vier partye argumenteer nou dat die interdik die parlement se grondwetlike plig onder artikel 89 ondermyn. Hulle sê die regbank bemoei hom met ’n proses waaroor die Konstitusionele Hof reeds uitspraak gegee het."
Breyten schrijven #44: De onburger van Breyten Breytenbach
2026-07-29"De nonconformistische vagebond, zwerver of reiziger, staat op zijn autonomie en laat zich niet inkapselen door een politiek denksysteem of bijvoorbeeld een kleinburgerlijke visie op mens en maatschappij. De nomade is geen kuddedier dat zich gedwee aanpast, maar een vogel die ongebonden zingt zoals hij is gebekt."
Ramaphosa pleit vir gebalanseerde migrasie terwyl Suid-Afrika en Nigerië wil saamwerk
2026-07-29"Terwyl regerings in Nederland, Duitsland en ander Europese lande worstel om ’n balans te vind tussen grensbeheer, menseregte en groeiende antiimmigrasiesentiment, probeer Suid-Afrika dieselfde uitdaging aanpak."
Die reuk van rook en die kuns van langsaam kuier: VUUR Goose Island
2026-07-29"By VUUR is daar geen elektriese stowe of moderne gasbranders nie. Die kombuis word ten volle deur vuur aangedryf."