Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam.
In hierdie video besoek hy die besige strate van Amsterdam op Koningsdag 2025.
- YouTube-skakel na onderstaande video: https://youtu.be/T6sMpvFUUrQ