Pareltjes uit Amsterdam: Hanlie Retief aan’t Keizersgracht

  • 0

Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In hierdie video gesels hy met Hanlie Retief. Hanlie was in Maart en April 2025 die "Joernalis in die Huis" op Keizersgracht.* 

* Die inwonende Media24-joernalis in Zuid-Afrikahuis

 

 

  • 0
Verified by MonsterInsights
Top