Pareltjes uit Amsterdam: Buite die Rijksmuseum

  • 0

Johan Allers is baie lief vir museums. Vandeesweek se ’n pareltje is ’n toer van die tuine om Rijksmuseum én die tonnel onderdeur die museum.

YouTube-skakel na onderstaande video: https://www.youtube.com/watch?v=WImthwKctsk

  • 0
Verified by MonsterInsights
Top