"Kierankie", "witvoetjie", "kluitjies", "kreeftegang". Hoe pas hierdie woorde in Afrikaanse idiome in?
Hier volg vyf idiome en hul betekenisse:
Betekenis: Oneerlikheid (veral in ’n spel) blyk uit die gevolge daarvan, as die oneerlike naamlik verloor. Voorbeeld: Toemaar, al het jy my gekul, kierankie sal tog op die ou end braai.
Betekenis: In sy guns probeer kom.
Betekenis: Effens dronk wees.
Betekenis: Agteruitgaan
Betekenis: Leuens vertel.
..............
Bron: Afrikaanse idiome, spreekwoorde en segswyses (PI Hoogenhout en JJA Schoeman) (Kaapstad: Maskew Miller Beperk)
..............
Lees ook
Buro: MvH