“Pekel”, “noppies”, “keper”, “Kaapse draai”. Hoe pas hierdie woorde en frase in Afrikaanse idiome in?
Hier volg vyf idiome en hul betekenisse:
Betekenis: Hy is in die moeilikheid.
Betekenis: Iets noukeurig ondersoek.
Betekenis: In haar skik.
Betekenis: ’n Vinnige, kort draaitjie maak; (ook) met bnw. hele: ’n lang ompad ry, byvoorbeeld: Die ou pad is toegedraad en ek moes ’n hele Kaapse draai maak om by sy plaas te kom.
Betekenis: Nou sal die moeilikheid (lawaai) begin.
..............
Bron: Afrikaanse idiome, spreekwoorde en segswyses (PI Hoogenhout en JJA Schoeman) (Kaapstad: Maskew Miller Beperk)
..............
Lees ook
Buro: MvH