Skreeusnaakse Nederlandse woorde en uitdrukkings II

  • 0

Nederlands het woordeskat en uitdrukkings wat vir skreeusnaakse misverstande kan sorg! 

 Nederlands  Definisie in Afrikaans
 Kakker Iemand wat stuck up is en fancy probeer wees.
 Bekakt (O my aarde!)  Hooghartig, arrogant
 Strakke kont (Oi!)  Ferm boude
 Bonnetje  Strokie (betaalstrokie)
 Ananas  Pynappel
 Vaak   Dikwels, gereeld
 Vinnig  Bitsig, skerp, venynig 
 Gemeente  Munisipaliteit
 Vies  Vuil
 Zeepwater / zeepsop / “een sopje” Die water waarin jy skottelgoed of  klere was. Afrikaans “sop” is in Nederlands “soep”.
 Pindakaas  Grondboontjiebotter
 Banaan  Piesang (Maleis: pisang)
 Wij  Ons
 Auto Kar (’n “kar” in Nederlands is ’n stootwaentjie van enige aard)
 Alsjeblieft

Daar’s hy / hier is hy

  • Nederlands: “Alsjeblieft, een kopje koffie voor meneer”
  • Afrikaans: “Hier is u koppie koffie, meneer!”
 Graag gedaan Plesier (nadat ’n guns bewys is)
 Vervelend Nie saai nie, maar irriterend of onaangenaam

 

Bronne

  • Pharosaanlyn.co.za
  • Azille Coetzee, In my vel. Tafelberg, 2019
  • Natasja Schellaars-le Roux

 

Lees ook

Skreeusnaakse Nederlandse woordeskat en valse vriende

Lekker Afrikaanse idiome I

Lekker Afrikaanse idiome, uitdrukkings en woordeskat II

Lekker Afrikaanse idiome III

Toor met jou taal (Afrikaanse idiome)

Afrikaanse uitdrukkings wat lekker op die tong val

Sê jou sê – met hierdie Afrikaanse gesegdes

Lekker Afrikaanse woordeskat: kanalla, poenankies, nxa!

Waar kom die woord "dagga" vandaan?

Waar kom die woord "braai" vandaan?

Buro: MvH
  • 0
Verified by MonsterInsights
Top