Maak gereed vir nog ’n lang skof inperkings
“Behalwe klein toegewings soos oefening onder streng voorwaardes en ’n dampie vir die rokers wie se sigarette op is, sal daar voorlopig nie veel toegewings vir Jan Publiek wees nie. Rakende skole: ’n Virtuele mediakonferensie deur die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, en die minister van hoër onderwys en opleiding, Blade Nzimande, vind Donderdag 30 April om 10h00 plaas.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed