"Magsugtige" regerende party steek stokkie voor die opposissie party se planne vir entstof
“Die Wes-Kaap se premier het in ’n onderhoud met die radiostasie Cape Talk gesê die provinsie beplan om hulle eie vaksines te bekom aangesien hulle nie op die regering kan staatmaak as die enigste verskaffer van die entstof nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed