Masiya’s Camp huldig meesterspoorsnyer se gedagtenis

“Eet jy aandete by kerslig langs jou eie swembadjie, of gaan kuier jy by die pizzaoond en buitekaggels waar bekwame sommeliers die land se beste wyne aanbeveel?”