Mediese kenners sê drankverbod moet waai

“Die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad sê die verbod op alkoholverkope kan reeds binne twee weke opgehef word sonder dat dit enige nadelige invloed sal hê op die bestryding van die COVID-19-pandemie.”