Menere, is julle in staat om die "bullet" vir ons te vat?
“Ek was amper drie jaar oud toe die Women’s March op 9 Augustus 1956 plaasgevind het. Ek verjaar op die 29ste. Dit was die onstuimige 1950’s. My oudste broer was nege jaar oud, my suster vyf en die broer na my een jaar oud. My ma was amper al weer verwagtend. Die Tweede Wêreldoorlog was verby en die soldate terug van gevangenskap en besig om aan te gaan met hulle lewe, ongeag. My pa was een van hulle. Voor dit het die Nasionale Party, wat in 1948 aan bewind gekom het, stadig maar seker hulle apartheidswette ingestel.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed