Miljoene leerlinge moet wag voordat hulle kan terugkeer skool toe
“Van sowat ses miljoen kinders wat Maandag sou terugkeer, mag slegs enkele grade dit nou doen. Weens wysigings deur die raad van onderwysministers mag slegs leerlinge in grade R, 6 en 11 nou op 6 Julie terugkeer.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed