Miljoene liter bier byna drein af weens inperking
“Suid-Afrikaanse Brouerye (SAB) het verlede week gesê as hy nie die bier vinnig kan bottel en vervoer nie, sal dit weggegooi moet word. Daar is foto’s op Twitter geplaas van bier wat reeds by een van die brouerye in Pretoria in die drein afgespoel moes word. Duisende liter bier kan egter nou gered word nadat SAB ’n ooreenkoms met die regering bereik het om verpakte voorraad bier veilig van sy brouerye na sy stoorplekke te vervoer.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed