Minister en dokter haaks oor COVID-19

“Die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, en ’n lid van die ministeriële advieskomitee oor COVID-19 en lid van die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad, Glenda Gray, het in woordestryd beland oor die koronavirus.”