Moderne verhoudings in Anne+

“Anne se pa vra basies om verskoning dat hy nie die opvoeding gebied het wat sy dogter graag sou wou gehad het nie, maar hy wys haar dan ook daarop dat die verlede reeds geleef is: Sy wat Anne is, moet nou haar eie besluite neem in die lig wat sy om haar het.”