Moedverlore restaurante vaar strate in

“Restaurante regoor die land het Woensdag deelgeneem aan ’n vreedsame betoging om die aandag te vestig op die verknorsing waarin die bedryf hom bevind as gevolg van die regering se inperkingsregulasies.”