Muchu gustu: And that’s a rap. Oor Fresku

“Kyk ’n mens spesifiek na sy solowerk, dan sien jy ’n kunstenaar wat betrokke is by die samelewing en ’n sterk en ingeligte mening het oor sake soos bevoorregting, kulturele toe-eiening en rassisme, en hy is nie bang om hom op baie direkte wyse hieroor uit te spreek nie.”