’n Gratis Europese filmfees en ’n bonus vir Afrikaanse lesers

“Die Europese Filmfees 2020 word van 12 tot 22 November virtueel gehou, met gratis aanlyn uitsendings vir Suid-Afrikaners. Vir Afrikaanse lesers is daar boonop ’n groot bonus, byeengebring deur die Vlaamse verteenwoordiging in Suid-Afrika en Sasnev, ondersteun deur Protea Boekhuis en die Vrystaat Kunstefees.”