’n Nuwe politieke daeraad vir Suid-Afrika na 30 jaar
“Wat die kleiner partye betref, het die Patriotiese Alliansie van Gayton McKenzie heelwat steun gewen en baie van die DA se bruin kiesers weggelok. Dit wil egter voorkom of die DA van sy wit steun teruggewen het en dat die Vryheidsfront Plus nie vanjaar groot getalle van die DA se stemme kon afrokkel soos in die vorige verkiesing nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed