Nederland bevestig steun aan Oekraïne sowel as bande met Suid-Afrika

“Die hooffokus van die week se gesprekke was die lande se samewerking op die gebied van groen waterstof.”