Nederland se koning verwelkom betoging in Suid-Afrika oor slawerny

“Die Nederlandse koningspaar koning Willem-Alexander en koningin Máxima is verlede Vrydag op die laaste dag van hulle driedaagse amptelike staatsbesoek aan Suid-Afrika deur ’n groepie luidrugtige betogers ingewag wat protesteer het teen Nederland se aandeel aan die slawehandel aan die Kaap.”