Newtown: Voel die hartklop van Afrika
“Newtown in Johannesburg is nie altyd toeriste se eerste keuse vir ’n paar dae se verkenning van die Goudstad nie. Dié voorstad van Johannesburg is skaars ’n eeu oud en het as nywerheidsgebied ontstaan waar onder meer bakstene vervaardig is. Tussen die verval deur klop daar ’n wonderlike Afrika-hart.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed