NG Kerk “verleë” na hofuitspraak oor gays
“Die NG Kerk het minder as twee weke tyd om te besluit of hulle kans sien vir nóg ’n hofgeding nadat die kerk in die hof slae gekry het omdat hulle nie hul eie reëls nagekom het nie. Die hof het ook beslis die kerk het in stryd met die land se grondwet opgetree deur teen gay mense te diskrimineer.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed