Nobelpryswenner Wole Soyinka bring aktualiteit en letterkunde in kaart op Africa in the World

Soyinka, die ontvanger van die Nobelprys vir letterkunde in 1986, was onlangs ’n gas van die Africa in the World-fees op Stellenbosch op uitnodiging van die stigter van die fees, Dele Olojede.