Nuwe beelde vir Afrikanergeskiedenis

“Die FAK wil sy 90ste bestaansjaar daaraan wy om Afrikaans se kultuurerfenis te verewig. Die vereniging wil onder meer diĆ© rolspelers vereer wat die taal help vestig, bevorder en bewaar het.”