Oekraïne ook op die spits in die Lae Lande

“Rusland se optrede met betrekking tot Oekraïne word met sanksies gestraf; Nederland en België oorweeg nou om wapens aan Oekraïne te lewer; ’n gyselaarsdrama in Amsterdam; enorme storms veroorsaak ongekende skade in Europa; premier Rutte vra verskoning vir Nederlanders se optrede tydens Indonesië se vryheidstryd; en ’n gesonke Nederlandse vragskip is klaarblyklik aan die Suid-Afrikaanse kus opgespoor.”