Om dit te kan sien: All the light we cannot see draai op Netflix

“Steven Knight, wat Doerr se roman in ’n draaiboek verwerk het, kon daarin slaag om dit slim in vier episodes te verdeel wat lieflik verfilm is en elkeen uiters spannend eindig, en waarvan die geheel boonop die essensie van Doerr se roman goed uitbeeld.”