Omstrede Bela-wet voorlopig weer in spore gestuit

“Die ommekeer is deur die DA en AfriForum verwelkom. Albei organisasies het hulle sterk uitgespreek teen wat hulle bestempel as die ANC se pogings om die Bela-wetsontwerp deur die parlement te stoomroller.”