Omstrede Bela-wet waarskynlik terugverwys na parlement
“Die omstrede Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (ook bekend as die Bela-wetsontwerp) is opnuut in die weegskaal. Die nuwe minister van basiese onderwys, Siviwe Gwarube, het die afgelope week te kenne gegee sy wil die wet terugverwys parlement toe.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed