Onmoontlik om sosiale-afstand-reël oral te handhaaf

“Pensioenarisse in Suid-Afrika het Maandag op verskeie plekke in die land in lang toue saamgedrom om hulle Sassa-toelae te ontvang ondanks die vereiste sosiale afstand van ’n meter tussen persone.”