Oos-Kaap se skokkende COVID-19-chaos
“Rapport se susterkoerant City Press het ook die naweek berig oor die haglike toestande by die Oos-Kaap se hospitale. Die tonele by die hospitaal herinner mens volgens die koerante aan ‘ʼn distopiese toekomsriller’. Talle van die hospitaal se verpleegpersoneel is glo self siek en moet mekaar in die buitegebou van die hospitaal verpleeg.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed