Op die spoor van ’n wetenskaplike monnik

“Hierdie monnik was ’n dromer, denker en doener. Hy was ’n ingenieur, sonder enige formele opleiding, en een ook een van die eerste en uiters suksesvolle megaboere in Suid-Afrika. Om dit alles te kroon was hy ’n bemarker par excellence en ’n kommunikasiespesialis soos min. Klink dit te goed om waar te wees?”