“Dis daar waar ons by Jacus Marais, die wynverkoopsbestuurder, hoor dat die landgoed eintlik ’n ware Aspoestertjie-verhaal is: Brookdale was eens oorgroei en verwaarloos. Die Rudd-familie van die Verenigde Koninkryk het die eiendom se potensiaal raakgesien en die 67 hektaar in 2015 gekoop.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed